Die Kaap, die plek waar sprokies verhale waar word...

Thursday, October 27, 2005

Die adventure begin!

My B-day by Hungry Hunter die aand voor ons Kaap toe vlieg.

Armand en Gideon

Tinus & Joanine, ons gasheer en gasvrou...

verwelkom ons met 'n lekker braai...

en stel ons voor aan die locals.


Ons klim Tafelberg...

saam Tinus & Joanine

Nog nie heeltemal halfpad nie.


Ons is bo!

Ons braaf die kabelkarretjie af


Dit was hoog :-)

Kuier saam Jo-Marie by Moyo in Stellenbosch


Die entertainment


Ons doen 'n wynroete


Cheers! ...

...op ou vriende


en nuwe liefde!


Ek pose by Ratanga Junction


Terug by die huis